Site logo

Rene Karst van SUPERGAVETIJD tot "LIEVER TE DIK IN DE KIST"

Saam met jou
Ons loop saam langs riviere,
Deur die pasgebore gras.
En ons kijk na die blou lug
Weerspieël in ‘n plas.
Die son sak stadig onder toe
En vat die kleure saam.
Ons volg die riviere
Oor nagte na die see
alles verander so mooi
Maar voel so goed

Ek gaan met jou (saam) mee
Ek laat mij gaan
Saam met jou kan ek die wëreld aan

Ons lewe op ’n plek
Wat daar tot gister nog nie was
Ons laat alles agter ons
In versnelde pas
In die horison daar skitter
’n belofte vir ons twee
Jij vat mij bij die hand
En neem mij met jou (saam) mee
Alles verander so mooi
Maar voel so goed

Vertaling: Sia en Henri Zevenberg